DIE ONGEREGISTREERDE BOUER EN ONTWIKKELAAR – EN DIE HUISVERBRUIKER

DIE ONGEREGISTREERDE BOUER EN ONTWIKKELAAR – EN DIE HUISVERBRUIKER Daar is vandag talle ongeregistreerde bouers en ontwikkelaars wat in die bedryf van die bou van huise is en dan is daar ook soveel huisverbruikers (hierna verwys as “die Verbruiker”) wat hulself bevind is ‘n posisie waar die bouer of ontwikkelaar van hul huis baie swak […]